Jaarboeke

Gemeenskapsmusiek 881


 
Modulekode MOP 881
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Die fokus van hierdie module is om 'n geleentheid te skep waardeur mens jou kundigheid met betrekking tot musiekopvoeding met ander kan deel en daardeur die gemeenskap te bevoordeel. Daar word van u verwag om 'n aktiewe musiekmaakprogram met lede van 'n gemeenskap te fasiliteer. Hierdie gemeenskap kan die volgende groepe insluit: kinders, skoolleerders, onderwysers, 'n gemeenskapskoor of -ensemble, of enige ander uitreik-musiekprogram. Die miniverhandeling in die tweede jaar van studie behoort op hierdie gemeenskapsprojek gebaseer te word.

Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 praktiese sessies per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences